Soek

Sosiale Media

Lefra Produksies is reeds in 1995 gestig en het in die afgelope sestien jaar groot suksesse behaal in die vermaakliheidsbedryf van Suid-Afrika.

Lefra Produksies se hoofbedryfsareas is as volg:

  • Teaterproduksies
  • Nywerheidsteater
  • Musiekproduksies
  • TV Produksies
  • Buitelug Produksies
  • Feeste
  • Bestuur en Aanbied van Funksies
  • Openingsfunksies vir Winkelsentrums
  • Voorsiening van klank, beligting, verhoë en alle tegniese toerusting
  • Korportatiewe Produksies
  • Radio
  • Televisie
  • AV
  • Kunstenaarsbestuur
  • Skakelwerk/ PR
  • Promosies
  • Advertensies
  • Videoproduksies
  • Fotografie
  • Publikasies
  • Ontwerp
  • Webblaaie

VISIE:
Lefra Produksies is ‘n vermaaklikheidsmaatskappy wat daarna streef om die mees professionele vermaaklikheidsmaatskappy in Suid-Afrika te wees en om die mense van Suid-Afrika te vermaak.

MISSIE:
Lefra Produksies verskaf unieke vermaak van die hoogste gehalte aan Suid-Afrika teen bekostigbare pryse.

Volgende Produksies

BUDDY - THE BUDDY HOLLY STORY

(MUSICAL)


FLENNIE DIE SNARE 

 


LIEWE HEKSIE

  


MY PA 


AS DROME VLERKE KRY


MY VROU SE MAN SE MANNETJIE

 

Aardklop, Sanlam Auditorium | Potchefstroom

2 - 6 Oktober 2018