Soek

Sosiale Media

Musiek/Kabaret

Geen ouderdomsbeperk

75 minute, geen pouse

 

Teks: Swarina de Witt

Regie: Frans Swart

Vervaardiger: Lefra Produksies

 

Met Arina de Witt en Hennie Smit

In ‘n aftree oord beleef twee wêreldbekende vermaaklikheidskunstenaars die mooi van vervloeë dae in herinnering.  Dis konserttyd by Huis Silwerjare en almal is in rep en roer om alles reg te kry vir die verhoog.  Arina de Witt (Aria Von Waltzleben, alias Fanny Galore) boorling van Ariamsvlei, ster van die sestigerjare in Las Vegas, ‘n "geesgenoot" van Maria Callas en Edith Piaf.  Hennie Smit (Egbertus Wolmarans) boorling van die Swartland, onderwyser van Ariamsvlei, beroemde vermaaklikheidster en akteur wie se hartsnare nog al die jare roer vir Aria.  Huis Silwerjare se konsert kan nie sonder Aria en Egbertus gebeur nie.  In hierdie wonderlike produksie span Hennie Smit en Arina de Witt kragte saam om As Drome Vlerke Kry aan te bied.  Die produksies word aangebied met die troste ondersteuning van Christo Strydom Nutrition, Stuttaford van Lines, RSG, Sounds Good en McCarthy Volkswagen Arcadia.

Volgende Produksies

 FLENNIE DIE SNARE


LIEWE HEKSIE 


MY PA 


AS DROME VLERKE KRY 


 MY PASSIE VIR JESUS


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU  


FIELA SE KIND