Soek

Sosiale Media

Komedie/Drama

Geen Ouderdomsbeperk

90 Minute, geen pouse

 

Teks & Regie: Frans Swart

Vervaardiger: Lefra Produksies

 

Met: Hannes Muller

Gert Struwig (Hannes Muller) is ‘n rêrige êrige Grotman.  Hy is beslis nie ‘n metroman nie.  Naas die Bybel, is rugby sy grootste aanwyser.  Hy beplan sy braais, sy gesin, sy seks, sy kerk toe gaan, sy gesin se aktiwiteite rondom rugby.  Sy lewe draai om rugby.  Sy helde is rugbyspelers.  Sy bestaan is rugby. ‘n Eg tipiese Suid-Afrikaanse man!  Skaterlag tye saam met die Grotheld en ‘n komiese kykie na Suid-Afrikaanse rugby. Maar dan gebeur die lewe en Gert se bestaan word dramaties verander met sy eie vraag: “Is ek ‘n Grotheld?”

 

 

Volgende Produksies


ROCK IN MY TAAL

 


FLENNIE DIE SNARE

 


LIEWE HEKSIE

 

 


GROET DIE GROTHELD

 


AS DROME VLERKE KRY

 


 MY PASSIE VIR JESUS

 


MY MAN SE SKELMPIE SE SKELMPIE SE VROU

 

 


FIELA SE KIND

 Kaapstad | Baxter Teater

21 - 27 Augustus 2017

 

Pretoria | Atterburyteater

28 Augustus - 3 September 2017